Skip to main content
Landing Page Current Promotion
Animals

Karel Kameelperd se gawe


Landing Page Current Promotion
bean
STORY INFORMATION

Karel Kameelperd kan nie wag om vir die eerste keer skool toe te gaan en nuwe maatjies te maak nie. Vroeg-vroeg kom hy egter agter dat hy langer as al die ander diere is. Hy kan dinge nie op dieselfde manier doen as hulle nie, en dit maak hom hartseer. Die diere wat hy gedink het sy maatjies sou wees, spot en lag vir hom omdat hy so lank is. Hulle wil nie met hom speel nie, want hy is anders. Dan kom sy lengte handig te pas, en hulle leer dat Karel, net soos die res van hulle, op sy eie manier spesiaal is.

Landing Page Current Promotion

Listen to story

Narrator
PLAY