Skip to main content
Landing Page Current Promotion
Everyday fun

Sjokolade!


Michelle Rabie

Landing Page Current Promotion
bean
STORY INFORMATION

Nonna is baie bly dat sy ’n hele boks sjokolade het om te deel. Sy kies versigtig die perfekte sjokolade vir elke persoon. Die sjokolade in die goue papiertjie hou sy vir Ouma, want hy het ’n baie spesiale betekenis.

Landing Page Current Promotion

Listen to story

Narrator
PLAY